Skip to content

Betowerende grondpaaie: Douglas-Hopetown Traditional Geocache

Hidden : 7/7/2012
Difficulty:
2.5 out of 5
Terrain:
1.5 out of 5

Size: Size:   micro (micro)

Join now to view geocache location details. It's free!

Watch

How Geocaching Works

Please note Use of geocaching.com services is subject to the terms and conditions in our disclaimer.

Geocache Description:


‘n Afgeleë grondpad is betowerend! Die geknars van klippe onder die kar se bande, die vars lug en plattelandse vistas wat hulle bied, is kos vir die siel. Betowerende grondpaaie het min verkeer op en mense ry stadig en groet beleefd as hulle by jou verby ry. Hulle het hope veilige plekke om by te stop, waar daar genoeg klippe rondlê om saam met jou seuns teiken te gooi en waar die reuke jou 'n stories van die omringende veld vertel.

Indien jy op die R385 tussen Douglas en Hopetown ry, is jy bonop 'n internasionale reisiger aangesien jy by plekke soos Salt Lake, Wimbledon en Ottawa gaan aandoen. So komaan, kom ry die pad en doen die cache! Kom eet jou padkos onder die mooi ou doringboom en luister na die stiltes – dit gaan jou lewe verander!

Baie dankie aan ZS4BS wat aangebied het om 'n ogie oor die cache te hou.

Lekker cache!

*******************************************

Additional Hints (Decrypt)

Fb 'a gjrr ra 'a unys zrgre ubë, nstrfnntqr bh fgbevr.

Decryption Key

A|B|C|D|E|F|G|H|I|J|K|L|M
-------------------------
N|O|P|Q|R|S|T|U|V|W|X|Y|Z

(letter above equals below, and vice versa)