Die Heidelbergkonsentrasiekamp was een van die eerste konsentrasiekampe wat tydens die Anglo-Boereoorlog (1899 - 1902) opgerig is. Dit was op die plaas Klippoortje.
Nie minder nie as 624 mense het hier omgekom, hoofsaaklik kinders.
The cache is hidden in the Concentration camp cemetery just outside Heidelberg.
The Heidelberg Concentration camp was one of the first camps formed during the Anglo Boer War (1899 - 1902). It was located on the farm Klippoortje.
The mortality rate for the camp was 624, most of which were children.