Skip to content

Pioniersmuseum Traditional Cache

Hidden : 3/4/2009
Difficulty:
2 out of 5
Terrain:
1.5 out of 5

Size: Size:   small (small)

Join now to view geocache location details. It's free!

Watch

How Geocaching Works

Please note Use of geocaching.com services is subject to the terms and conditions in our disclaimer.

Geocache Description:

Mikro in die Pioniersmuseum, Silverton. Die beste tyd om te gaan is vroeg op 'n Saterdagoggend, wanneer die weeklikse Boeremark aan die gang is, en die toegang gratis is.
Micro in the Pioneer Museum, in Silverton. The best time to go is early on a Saturday morning, during the weekly Farmer's Market, when admission is free.


For English, see further on.

Geskiedenis:

Hierdie plaas in Silverton is in 1846 gevestig deur David Botha, 'n boer wat van die Kaapkolonie gekom het. Teen 1874 het die goudkoors hoog geloop in Pelgrimsrust, en 'n Duitse immigrant, Hans Mundt, het die geleentheid raakgesien en het die plaas gekoop om 'n halfwegstasie vir reisigers tussen Pretoria en die goudvelde te bou.

Silwer is teen die einde van die 1800's op die plaas ontdek, en 'n deel van die plaas is aan die Silver Mining Company verkoop. Die geld is gebruik om 'n Victoriaanse huis te bou. Die oorspronklike grasdakhuis is toe gebruik as stoor. 

Die Mundt-familie het die plaas in 1961 aan die munisipaliteit van Pretoria geskenk, wat die administrasie daarvan in 1975 aan die Nasionale Kultuurhistoriese Museum oorgedra het. Die naam Pioniersmuseum is van toe af gebruik. 

Argitektuur en Meublement:

David Botha se oorspronklike plaashuis is gebou van 'n mengsel van klei en fyn miershoop. Die vloer is gemaak van 'n mengsel van beesmis en miershoop; 'n tegniek wat van die plaaslike Tswana-bevolking ontleen is.

Geelhouttafels, gietysterpotte en -panne, asook porseleinware is van handelaars van die Kaap af gekoop.

Die plaas is ook toegerus met stalle, plek vir koetse, en 'n herberg. Mundt het ook 'n hoenderhok gebou.

Daar is 'n begraafplaas met verskeie grafte van die Mundt-familie, asook 'n aantal ongemerkte grafte.

Die graanmeul word steeds gebruik om koring te maal om brood mee te bak.

Demonstrasies:

  • Maal van koring
  • Broodbak
  • Koffie rooster
  • Melk van koeie
  • Kerse maak
  • Looi van velle

Fasiliteite: 

  • Museumwinkel
  • Pieknek en braai-area
  • Demonstrasies
  • Saal en kombuis vir privaatfunksies
  • Ablusieblokke

Toegangstye:

Daagliks : 09:00 - 16:00
Saterdae : Vanaf ongeveer 5:00, wanneer die weeklikse Boeremark begin.
Tel: (012) 803 6086/7
Faks: (012) 803 5639


History:

This farm in Silverton was first settled in 1846 by a Cape farmer named David Botha. By 1874, the gold rush was on in Pilgrim's Rest. Hans Mundt, a German immigrant, capitalized on this opportunity. He bought the farm and built a halfway station for travellers between Pretoria and the gold fields. 

By the turn of the century, silver had been discovered on the farm and part of it was bought by the Silver Mining Company. This money was used to build a Victorian house to replace the original thatched home, which then became a packing shed. 

In 1961, the Mundt family donated the estate to the municipality of Pretoria, which in turn handed over the administration to the National Cultural History Museum in 1975, when it was named the Pioneer Museum. 

Architecture and Furniture: 

The original home built by David Botha was constructed primarily of mud and anthills to form clay walls and the fireplace. Anthills mixed with cow dung were used to create the flooring, a technique borrowed from the local Tswana people. Yellowwood tables, cast-iron pots and pans, and porcelain items were bought from traders from the Cape. 

The farm also contained a halfway station with stables, coach-houses and an inn. Mundt also built a poultry coop to house his chickens. A cemetery has several marked graves of the Mundt family, as well as many unmarked graves. 

The Norseman's Mill is still used today to grind wheat to bake fresh bread. 

Demonstrations:

  • Wheat grinding
  • Bread baking
  • Coffee roasting
  • Milking
  • Candle-making
  • Hide curing 

Facilities: 

  • Museum shop
  • Picnic & braai area
  • Demonstrations
  • Hall and kitchen for private functions

Hours:

Daily : 09:00 - 16:00
Saturdays : From about 5:00, when the weekly Farmer's Market starts.
Tel: (012) 803 6086/7 Fax: (012) 803 5639

Source: http://www.wheretostay.co.za/information/topic/661

Additional Hints (Decrypt)

Haqrearngu.

Decryption Key

A|B|C|D|E|F|G|H|I|J|K|L|M
-------------------------
N|O|P|Q|R|S|T|U|V|W|X|Y|Z

(letter above equals below, and vice versa)