For English, see further
on.
'n Vinnige cache nie ver van
die pad oor Mareskop nie.
Mareskop is gedurende die
finale fase van die Anglo-Boereoorlog deur die Engelse gebruik as
'n heliograafstasie. As 'n mens daar kom, verstaan jy die rede
hiervoor!
Hoewel die terrein hom verleen
tot 'n groter cache, het ek slegs 'n mikro byderhand gehad. Die
doel is nie om hierdie 'n moeilike cache te maak nie, maar om 'n
mooi uitsig te deel.
'n Quick cache not far from the
road over Mareskop.
Mareskop was used by the British
as a heliograph station during the final phase of the Anglo Boer
War. Once you get there you will understand why!
Although the terrain warrants a
bigger cache, I unfortunately only had a micro available. The idea
was not to make this a difficult cache, but to share a lovely
view.