Huis Gideon @ Centurion Traditional Cache
Leon St: The hide has been compromised and it is time to let go.
More
Please note Use of geocaching.com services is subject to the terms and conditions
in our disclaimer.
Green container located at a place of safety.
The property owners are aware of the cache.
Gideon@Centurion
Plek van Veiligheid • Place of Safety
Artikel 21 Maatskappy no : 2008/019974/08
Nie-winsgewende Organisasie no : 072-661-NPO
Die huis is op 1 Augustus 2008 geopen en kan 12 tienerdogters akkommodeer. Gekeurde huisouers is verantwoordelik vir die daaglikse versorging van die dogters en die skep van ‘n liefdevolle, Christelike en veilige omgewing.
Gideon@Centurion Plek van Veiligheid het sy naam gekry uit Gideon se woorde in Rigters 6:15 : “Die familie waaraan ek behoort, is die armste in die hele Manasse en van my pa se kinders het ek die minste aansien.”
Hoofdoel...
Die hoofdoel van Gideon@Centurion Plek van Veiligheid is om sekuriteit en stabiliteit te bied aan getraumatiseerde tienerdogters wat slagoffers is van mishandeling, molestering en verwaarlosing. Dit beteken dat ons hierdie dogters inneem en versorg in ‘n opset wat so na as moontlik aan ‘n normale gesinsopset is. Hier kan hulle skoolgaan, huiswerk doen, aan sport deelneem en leer om kind te wees. Hulle ontvang ook ondersteuning in die vorm van terapie en onvoorwaardelike liefde wat aan hulle die geleentheid bied om stabiliteit te ervaar, en te leer om weer ander te vertrou.
Additional Hints
(Decrypt)
Orlbaq gur ernpu bs gur nirentr zhttyr. Zvqqyr ubyr
Treasures
You'll collect a digital Treasure from one of these collections when you find and log this geocache:

Loading Treasures