For English, see further
on.
(Hierdie is nie dieselfde cache
as Swemkuil wat vroeër in dieselfde omgewing was nie.)
Ek woon al vir jare in die
omgewing en het eers onlangs toevallig bewus geraak van hierdie
mooi klein reservaat. Die cache is naby aan 'n mooi poel in die
spruit. Was dit nie vir die besoedeling nie, sou 'n mens nogal
daarin kon afkoel.
Die cache-houer is 'n groterige
wit pilhouer - groot genoeg vir klein items.
Moenie hierdie cache in die
donker probeer doen nie - jy sal inval! Die omgewing is ook nie
veilig vir klein kinders nie.
(This is not the same cache as
Swemkuil, which used to be in the same area.)
Although I have been living in
this area for many years, I only recently discovered this lovely
little reservation. The cache is near a pool in the river. If it
wasn't for the pollution, one could have considered cooling down
here.
The cache container is a big
white pill container - big enough for small trade items.
Do not attempt this cache in the
dark - you will fall in! Not safe for small children.