Hierdie is 'n pragtige ligging en ideaal tydens sonsondergang.
'n Mens kry 'n pragtige uitsig van Potch. Maar as jy wilde diere
wil sien, gaan bedags wanneer daar nog heelwat sonlig is.
Die skat is geplaas naby die pad, en teenaan 'n private
wildskamp. Geniet die uitsig oor Potch en kyk of jy wild sien teen
die grensdraad. Neem dan sommer 'n paar foto's en laai dit op. Daar
is Gemsbokke, Kameelperde, Rooibokke, Hartebeeste, Wildebeeste,
Blesbokke en nog vele meer op die plaas. Hou ook jou oë oop vir
wild (Blesbokke en Springbokke) aan die westekant van die pad.
This is a beautiful site and ideal at sunset. One gets a
pictures view of Potch from the South East. But if you would like
to see some wildlife, go while the sun is still high.
The cache is located close to the road, and next to a private
game farm. Enjoy the view over Potch and see if you can find some
game next to the fence. There are several tyes of antilopes. Also
keep your eyes open for game on the western side of the road.
Please take pictures of any game you happen to see and upload it
with your log.
Wees versigitg vir slange en ander insekte wanneer jy die
skat soek! / Be carefull of snakes and other insects when looking
for the cache!