Hierdie area het gesmeek vir 'n skat... In my jong dae toe alles
nog veilig was het ons hier rond gespeel, veral langs die kanaal en
rivier en op die vlei-aarde tussen die perde... Hierdie is nou die
veiligste en naaste wat mens kan kom aan die vlei se perde... Ry
Oos in Ben Pienaarstraat en draai dan Noord in Klinkenbergstraat en
Wes in Govan Mbeki straat om dalk nog meer van die perde te siene
te kry.
BESTUDEER DIE SKAT EERS BAIE MOOI!
- KYK DAN WEEREENS MOOI HOE ALLES PAS!
- Begin dan eers daaraan torring...
- MOET ASB!! NOOIT MAAR NOOIT IETS LAAT VAL NIE!
- Beweeg asb. stadig!
- MOET ASB!! NIE DAARAAN RUK NIE!
Maak die houer asb. behoorlik toe deur hard te druk op die
deksel aan verskeie kante.
This area just begged for a cache... In my younger days we used
to play in the river and on the grounds of the swamp... But this is
now the safest and closest one can get to these horses... Drive
East in Ben Pienaar street en then turn North in Klinkenberg street
and then West in Govan Mbeki drive to see some more of the
horses.
STUDY THE CACHE VERY CAREFULLY!!
- THEN HAVE A THOROUGH LOOK AGAIN TO SEE HOW EVERYTHING FITS
IN!
- Only then start unwinding it...
- PLEASE, NEVER! BUT NEVER! DROP ANYTHING!
- Please move slowely!!
- PLEASE DON'T JERK IT!!
Please close the container properly by firmly pressing the
lid several times on all sides.