Skip to content

Majuba reeks 1 Traditional Cache

Hidden : 2/12/2012
Difficulty:
1.5 out of 5
Terrain:
1.5 out of 5

Size: Size:   small (small)

Join now to view geocache location details. It's free!

Watch

How Geocaching Works

Related Web Page

Please note Use of geocaching.com services is subject to the terms and conditions in our disclaimer.

Geocache Description:

Berg van die Duiwe - hill of the doves

Hierdie slag van Majuba was die laaste veldslag in die Boere se 1ste Vryheids oorlog. hier het die Boere die Britte 'n goeie drag slae gegee en die oorlog gewen.
Elke jaar op die naweek naaste aand die 27ste Februarie, word hier 'n kamp gehou te viering van hierdie geweldige oorwinning oor een van die wereld se groot magte - Britanje. Die opsigters is bewus van die skatte, maar weet nie noodwendig waar hul is nie.
Daar is ingangsgelde betaalbaar by die hek, maar let daarop dat daar nie op Sondae toegangsgelde ontvang mag word nie, dus is skattejag op Sondag verbode. Slaap gerus oor die Saterdag, indien dit nodig mag wees.

The Battle of Majuba was the last battle in the 1st Boer war. The Brits got a hiding of note here and they deserved it! The caretakers are aware of the caches, but not necessarily where they are. Please be aware that Entrance fee is payable but not on Sundays. No entry will be granted on a Sunday, but you are welcome to stay over the night before.

Additional Hints (Decrypt)

Qvr Oevggr jbh bbx fb jrt trxehvc urg...... Gur Oevggvfu jbhyq unir yvxrq gb uvqr yvxr guvf....

Decryption Key

A|B|C|D|E|F|G|H|I|J|K|L|M
-------------------------
N|O|P|Q|R|S|T|U|V|W|X|Y|Z

(letter above equals below, and vice versa)