
The "Damhuis" (literal Dam House) was originally a shed on the farm De Melkbosch that was awarded to C.P. Brand by Governor van de Graaff circa 1785 as reward for services rendered.
The shed with its thick walls and reed roof was used, amongst other, to store fishing boats and nets. The water from a fountain, which exists to this day, formed a dam on the side of the shed hence the name "Damhuis". The present Beach Road is now in the place of the dam.
With the passage of time the "Damhuis" was utilized as a residence and underwent a number of changes up to "Die Damhuis" Restaurant to preserve the historical importance for the future generations.

Die Damhuis was oorspronklik 'n skuur op die plaas De Melkbosch wat ongeveer 1785 deur Goeweneur van den Graaff toegeken is aan C.P. Brand as vergoeding vir dienste gelewer.
Die skuur met sy dik mure en rietdak is, onder andere, gebruik om vis skuite en nette in te bêre. 'n Fontuin, wat vandag nog bestaan, se water het aan die kant van die skuur 'n dam gevorm. So het die huis die naam Die Damhuis gekry. Die huidige Kusweg het die dam vervang.
Die Damhuis het oor 'n tydperk tot in 'n woonhuis verander en het etlike veranderings ondergaan tot en met Die Damhuis Restaurant, om die geskiedenis vir die nageslag te bewaar.
