Charl Cilliers Church Traditional Cache
-
Difficulty:
-
-
Terrain:
-
Size:
 (small)
Please note Use of geocaching.com services is subject to the terms and conditions
in our disclaimer.
CHARL CILLIERS CHURCH established 31 March1917
A very impressine building / landmark in a very small town, even from a distance it is visible
Die NG Gemeente Charl Cilliers is ‘n gemeente in die Hoëveld Sinode.
Die gemeente is in die jaar 1917 gestig. In sy eerste 35 jaar het hy nie minder nie as sewe predikante gehad. Die eerste leraar wat die gemeente bedien het, was ds. A.G. Driessen (1917–’24). Aanvanklik is die eredienste in ‘n ou sinkkerkie gehou, maar met die jare het dit ook finansieel beter gegaan met die gemeente. Die eerste pastorie was ongeveer ‘n myl van die kerkie geleë en in die tyd van ds. Driessen is daar dan ook ‘n nuwe pastorie gebou.
Sy opvolger, ds. J.J.H. Hattingh, het die gemeente in die jare 1924 tot 1932 bedien. In hierdie tyd het die gemeente ook nog maar finansieel gebukkend gegaan weens die Groot Depressie. Die dorpie is aanvanklik as ‘n kerkplaas uitgelê, waarop honderde tente met nagmaaltyd opgeslaan is. Met verloop van tyd het die dorpie egter uitgebrei sodat gemeentelede ook hulle eie dorpshuise begin bou het.
Die dorp is naby Secunda geleë.
OOorspronklik bekend as Van Tondershoek, is dit in 1917 herdoop na die Voortrekker Sarel Cilliers.orspronklik bekend as Van Tondershoek, is dit in 1917 herdoop na die Voortrekker Sarel Cilliers.
Additional Hints
(Decrypt)
ubevmbagny
Treasures
You'll collect a digital Treasure from one of these collections when you find and log this geocache:

Loading Treasures