Die Voortrekkers - Diamand Traditional Cache
Die Voortrekkers - Diamand
-
Difficulty:
-
-
Terrain:
-
Size:  (micro)
Please note Use of geocaching.com services is subject to the terms and conditions
in our disclaimer.
Hierdie skat vorm deel van 'n reeks Skatte genaamd "Die Voortrekkers"
Hierdie skat is by die afdraai na Dinokeng Natuur Resevaat oppad na die Hartbeesfontein Voortrekker plaas.
Dinokeng het drie groot toeruste streke
1) Die historisies dorp Cullinan waar die grootse diamand gevind is in 1905
2) Roodeplaat dam
3) Dinokeng Natuur Resevaat, Gautend se enigste Groot 5 resevaat.
Additional Hints
(Decrypt)
Ebhgr?