For English, see further on.
Ek het hierdie landelike area ontdek terwyl ek op soek was na 'n nabygeleë cache. 'n Mens sou jou hier, in die stad, maklik kon indink dat jy jou êrens op die platteland op 'n plaaspad bevind!
Nie net is hierdie huise in 'n rustige area nie, hulle het boonop 'n uitsig oor die Groenkloofreservaat.
I discovered this rural area while looking for another cache close by. It looks and feels more like a rural farm road than right in the city!
Not only are these houses in a very quiet area, they overlook the Groenkloof Reserve as well.