'n Mens het 'n mooi uitsig oor die Groenkloofreservaat vanaf die cache. Terwyl ek hier was was daar volstruise en 'n paar boksoorte sigbaar.
The cache overlooks the Groenkloof Nature Reserve. While I was here I could see ostriches and several antelope species.