Klein cache langs die Rietvleireservaat.
Small cache next to the Rietvlei Nature Reserve.
For English, see further on.
Uitsig oor die Route 21 Corporate Park. Nie baie mense besef dat die gebied aan die ander kant van die draad ook deel van die Rietvleireservaat is nie.
View over the Route 21 Corporate Park. Few people know that the area on the other side of the fence is part of the Rietvlei Nature Reserve.