For English, see further on.
Hierdie is 'n deel van die stad wat daar duidelik nie baie mense kom nie. Wees asseblief versigtig - daar is diep gate en slote, asook perdebyneste.
'n Mens kan tot binne 50m van die cache ry.
This is a part of the city that not many people know. Please be very careful - there are deep holes as well as wasp nests in the area.
One can drive to within 50m from the cache.