PRETORIA GeoArt Series

Welcome to PRETORIA!
The Pretoria geocaching community is very proud to present PRETORIA, the largest GeoArt series to date in South Africa.
Aside from its rich cultural history, Pretoria is also home to an extremely active geocaching community. The Pretoria geocachers are a very social bunch and meet at least once every month to share stories, swap experiences and trackables and enjoy each other's company. During one of our get-togethers, the idea of putting our beautiful city well and truly on the geocaching map was born. It started off as a small idea but we soon realized that it would be a huge undertaking. When the call for interested parties went out, the local community responded true to spirited Pretoria form and soon all 85 caches were allocated to 21 different teams. The PRETORIA GeoArt community project commenced in January 2014 and was completed six months later in June 2014.
We hope you will enjoy exploring our beautiful city of PRETORIA.
-------------------------------------
Most of the cache listings in Pretoria are in English. Part of this puzzle is to get this in your mother-tongue, and then solve the puzzle. The cache is not at the published coordinates. We have permission from the owner of the premises to place the cache..........
In Afrikaans: Hidrasie is baie belangrik omdat die liggaam meestal bestaan uit water. Die gemiddelde volwasse persoon bestaan uit ongeveer 53% water. Die korrekte balans tussen water en elektroliete in ons liggame bepaal hoe die meeste van ons stelsels funksioneer, insluitend senuwees en spiere.
Een van die balangrikste elektrolite in die menslike liggaam is natrium wat gewoonlik in die vorm van tafelsout ingeneem word. Vloeistowwe in baie belangrik om die elektroliet konsentrasie konstant te hou. Die konsentrasie natrium in die bloed behoort 140 mmol/liter te wees.
Sonder water sal die liggaam begin afsluit. Simptome van ernstige ontwatering sluit veranderde gedrag, soos erge angs, verwarring, asemhalingsprobleme, ‘n onreelmatige pols ens in. Baie effense veranderinge in die liggaamswater kan sommige prestasie kwessies ook skep vir sportmanne. So min as 'n daling van 2% in die liggaamswater kan lei tot dehidrasie. As jou water vlakke afneem met hoër vlakke soos 3 % of 4 %, is daar fisiologiese veranderinge wat plaasvind wat gevolge vir die gesondheid inhou. So drink water en los die volgende probleem op.....
Deel A:
Gestel die konsentrasie natrium is 0,1525678 mol/liter in ‘n persoon se liggaam wat 50 liter oplosmiddel bevat. Hoeveel addisionele oplosmiddel (soos water) moet in die persoon se bloed opgeneem word om die konsentrasie natrium tot normale vlak te kry. Beskou jou antwoord as A,BCDE
Deel B:
Gestel die persoon neem wel die hoeveelheid water in (uit deel A), maar die opname is slegs 36.6% effektief. Hoeveel water word deur hom opgeneem? Rond jou antwoord af en beskou jou antwoord as F,GHIJ:
Drink weer water, vat sommer water saam en gaan soek nou die Cache!
Die Finale Cache is by S25 AB.CDE E 28 FG.HIJ