GC5Q6T9 ▼
Size:  (micro)
Hierdie cache le net buite Albertinia langs die N2 op n grondpad waar baie boere woon. As jy verder wil ry oor die grondpad kan jy sien hoe mooi die omgewing is. Jammer genoeg is daar n rukkie terug groot brande gewees en veel natuur is verlore gegaan. Β
Om hierdie cache te kry is dit nie nodig om ver op die grondpad te ry nie.
Additional Hints (Decrypt)
Decryption Key
A|B|C|D|E|F|G|H|I|J|K|L|M ------------------------- N|O|P|Q|R|S|T|U|V|W|X|Y|Z
(letter above equals below, and vice versa)
What are Attributes?
Advertising with Us
You'll collect a digital Treasure from one of these collections when you find and log this geocache: