Skip to content

Stok Donkie Traditional Cache

Hidden : 7/12/2015
Difficulty:
2 out of 5
Terrain:
2 out of 5

Size: Size:   other (other)

Join now to view geocache location details. It's free!

Watch

How Geocaching Works

Please note Use of geocaching.com services is subject to the terms and conditions in our disclaimer.

Geocache Description:

The container is a magnetic nano cache placed on the pallisade fence.



Die donkie is ‘n wonderlike ding,
laat ons lof aan hom bring.
Op Upington se donkieplein
poog hul sy waarde uitbasuin.

Oupagroot het op palmblaarplavei
die Hemelkoning Jerusalem ingedra
Geeneen het ‘n CV soos hy
kameel, olifant of perdekoetswa.

Vir eer en roem
hoef hy niks verder te doen.
In die skadu van ‘n boom
kan hy heeldag staan en droom.

As sy handbriek vasslaan
bring skoolseuns onder sy stert
‘n disseldoringtakkie aan,
dan ry hul ‘n wilde rodeo perd.

Wanneer hy genadebrood moes eet,
word hy as troeteldierkos gevreet.
Laat ons ‘n loflied vir Donkie sing:
“Oo, die donkie is ‘n wonderlike ding”

deur Jan-Johan

Additional Hints (Decrypt)

Zntargvp. 3eq cbfg sebz Fgbc fvta.

Decryption Key

A|B|C|D|E|F|G|H|I|J|K|L|M
-------------------------
N|O|P|Q|R|S|T|U|V|W|X|Y|Z

(letter above equals below, and vice versa)