A road side cache in this beautiful suburb. I decided to upgrade this cache as it did not attract any FPs so enjoy this new one. ń Skat langs die pad in hierdie pragtige woonbuurt.
Ek het besluit om die skat op te gradeer aangesien dit nie enige FPs gekry het nie. So geniet die nuwe skat.
Present your drivers licence at the Wapadrand village security entrances, You dont have to do bush wacking as it is reachable from the road with a slight stretch. The trick to get to the log sheet lies in how you hold it. No tools or force required. Wys jou bestuurders lisensie by die sekuriteits ingang na Wapadrand Village. Geen boskruipery is nodig nie aangesien dit binne bereik vanaf die pad is.
Die kuns om die logboek oop te maak lê in hoe jy dit vashou. Geen gereedskap of hardhandigheid nodig nie.
Fgergpu. Fgerx