Dit is 'n maklike skat in goeie tuisgemaakte houtkassie vol verrassings want daar is 10 verskillende ruil items, met logboek en potlood. Vanaf die parkering is dit 1,2km se stap al langs die treinspoor, met verskillende voël geluide vroeg in die oggend. Die skat is 2m langs die wandelpad, langs 'n boom bedek met klippe en blare.
Ynatf obbz baqre xyvccr.