Skip to content

Vier-en-sewentig Event Cache

This cache has been archived.

Louwtjie&Vroutjie: Al die persone wat die byeenkoms bygewoon het, het dit reeds gelog.

More
Hidden : Saturday, October 24, 2015
Difficulty:
1 out of 5
Terrain:
1 out of 5

Size: Size:   other (other)

Join now to view geocache location details. It's free!

Watch

How Geocaching Works

Please note Use of geocaching.com services is subject to the terms and conditions in our disclaimer.

Geocache Description:


Louwtjie&vroutjie is dankbaar om al 'n hele klompie skatte in hierdie pragtige omgewing te kon plaas, en hierdie byeenkoms is ons 74ste plasing en dit ter viering van my 74ste verjaardag. Die groot doel is ook om ander skatsoekers te ontmoet en lekker saam te kuier met ou bekendes. Bring asseblief stoele saam asook eie eetgoed. Louwtjie&vroutjie sal koeldrank voorsien. Laat weet net vroegtydig as u sal bywoon, sodat ons die nodige kan voorsien. Sien daarna uit om so veel as moonlik daar te sien. TYD:10H00-13H00

Additional Hints (Decrypt)

GLQ:10U00-13U00

Decryption Key

A|B|C|D|E|F|G|H|I|J|K|L|M
-------------------------
N|O|P|Q|R|S|T|U|V|W|X|Y|Z

(letter above equals below, and vice versa)