Storage units spring up every where and they mostly cater for people with too much stuff. To quote KC Cole - " Material stuff ties you down, but Ideas can take you anywhere" The cache is not what you would normally expect from a micro. Please do not park in the driveway.
Stoor fasiliteite is besig om baie gewild te raak en mense met te veel goed vind dit baie handig. ń Aanhaling van KC Cole - "Materiele goed is soos voet boeie. maar idees kan jou orals neem". Die skat is nie wat jy normaal weg sou verwag van ń mikro nie. Moet asb nie op die inrit parkeer nie.