When my children was small we collected Pecan Nuts from the many Pecan Nut trees in Wapadrand. If you are there in season you may find some lying around. No tools or force is required, so be gentle as it is fragile. Dont think the log is missing, it is there and you need to find and sign it.
Toe my kinders jonger was het ons elke jaar in seisoen gaan Pekan neute optel by n hele paar bome in Wapadrand. As jy gelukkig is mag jy self n paar sien rondlê. Geen gereedskap of krag is nodig nie, so wees versigting dit kan breek. Moenie dink die log is nie daar nie, jy moet dit net kry en teken.