When you find this cache you will realize it is not only child proof but rather cacher proof. This cache is highly visable with lots of trafic and muggles around so please be a secret cacher. As jy hierdie skat kry sal jy wel gou agterkom dit is nie net kinder veilig nie maar skat soeker veilig ook. Hierdie skat is hoogs sigbaar met baie verkeer en "muggles" in die omgewing so wees n geheime skat soeker.
Push the peg into the ground and pull the 3.3 m string from the red cap. At the end of this string you will find the logsheet. When done, please roll the string around two fingers and tug it back behind the red cap. Druk die pen in die grond en trek the 3.3m tou uit die rooi doppie. Jy sal die "logsheet" aan die einde van die tou kry.
As jy klaar is, rol die tou op oor twee fingers op en bêre weer agter die rooi dop