If you run me over you will come second. Jy gaan sleg tweede kom as jy oor my probeer ry.
There is not much of a meadow left nowadays, but if you stand at GZ and look accross the street you can let your imagination flash back on what this area use to be like. Daar is nie veel meer vanmelewe se veivelde oor nie, maar as jy by GZ staan en oorkant die pad kyk kan jy verbeelding laat terug dink oor hoe die area gelyk het.