A simple roadside cache. 'n Eenvoudige skat op die sypaadjie.
Found an ideal spot between caches. This is a high muggle area but you can park between the cache and the road to shield your activities.
Het die ideale plek tusssen skatte gekry. Hier is baie 'muggles' in die omgewing maar jy kan jou aktiviteite afskerm as jy tussen die pad en die skat parkeer.