This is an easy roadside cache with plenty of parking in the shade. Hierdie is ń maklike skat langs die pad met baie skaduryke parkering.
Humans have 5 senses. Sight, hearing, taste, smell, and ????? well this is grade 2 knowledge. You need the 5 one to find this cache. Mense het 5 sintuie Sig Gehoor Proe Reuk en ????? wel dit is graad 2 kennis. Jy benodig die 5 de een om die skat te kry.
Sbhegu sebz tngr Zntargvp ?. Ivreqr ina urx Zntargvrf ?.