This is an easy roadside cache with pleanty of parking but watchout for muggles. Dit is ń maklike skat langs die straat met baie parkering maar wees versigtig vir Straatsluipers. Mooi Afrikaanse woord vir muggles. Met erkenning aan Geocopter.
This old structure have been removed due to clean up activities I planted a new cache on the same spot. in a somewhat different container. Hierdie ou struktuur is nou verwyder as gevolg van skoonmaak werk maar ek het ń nuwe houer geplaas op dieselfde plek.