This is a simple cache on the pavement with lots of parking. Lots of Muggles around but your car can shield your activity. Please BYOP. Dit is ń eenvoudige skat reg langs die straat met baie parking. Baie straatsluipers in die omtrek maar jou motor kan as skerm dien.
This is a filler between caches but hopefully it bring some joy. This used to be a very nice Koi farm but nowadays it is not in business anymore. Die skat vul die gaping tussen skatte maar hopelik sal jy hom geniet. Dit was eens op ń tyd n pragtige Koi plaas maar is ongelukkig nie meer in besigheid nie.