Skip to content

TM10 - Kommetjie Traditional Cache

Hidden : 9/3/2016
Difficulty:
2 out of 5
Terrain:
1.5 out of 5

Size: Size:   micro (micro)

Join now to view geocache location details. It's free!

Watch

How Geocaching Works

Please note Use of geocaching.com services is subject to the terms and conditions in our disclaimer.

Geocache Description:


Kommetjie (Afrikaans for "small basin," approximately pronounced cawma-key) is a small town near Cape Town, in the Western Cape province of South Africa. Die Slangkop-vuurtoring is 'n vuurtoring by Slangkoppunt in Kommetjie op die Kaapse Skiereiland. Dit is op 4 Maart 1919 in gebruik geneem nadat 'n kommissie wat in 1906 deur die goewerneur in die Kaap, sir Francis Hely-Hutchinson, aangestel is, aanbevelings gemaak het vir veiligheidsmaatreëls om die suidkus van die Kaapkolonie. Dit is 'n 33 meter hoë, wit geverfde gietystertoring. Dit is die hoogste metaaltoring in Suid-Afrika. Die toring is in Brittanje gebou en ontwerp en na Suid-Afrika verskeep waar dit aanmekaargesit en opgerig is. Hoewel dit reeds in 1916 voltooi is, is dit weens die Eerste Wêreldoorlog eers in 1919 in gebruik geneem. Die oorspronklike 500 000 C.D.-lig is deur 'n driemantel-petroldamplamp van 55 mm verskaf. Dit is in 1936 deur 'n 4 kW elektriese lamp vervang wat die ligkrag tot 16 000 000 C.D. vermeerder het. In 1974 is dit weer vervang met 'n 1,5 kW-lamp wat die ligkrag na ongeveer 5 000 000 C.D. verminder het. Die vuurtoring is in 1979 ten volle geoutomatiseer, wat dit moontlik gemaak het om die bemanning van drie tot een te verminder.



Additional Hints (Decrypt)

Guebj uvz n obar.

Decryption Key

A|B|C|D|E|F|G|H|I|J|K|L|M
-------------------------
N|O|P|Q|R|S|T|U|V|W|X|Y|Z

(letter above equals below, and vice versa)