Trolleys just have a magical appearance and history to it. Trollies het net eenvoudig 'n misterie en geskiedenis van hul eie.
This is outside of the Wapadrand secure village. No need for tools or to step into the garden, The manager is aware of the cache and you can sit and rest doing your thing.
Dit is buite die Wapadrand veiligheids area. Geen gereedskap word benodig nie en moet asb nie die tuin vertrap nie. Die bestuurder is bewus van die skat en jy mag sit as jy wil rus terwyl jy soek.
Gb nibvq frnepuvat naq qnzntvat gur cynagf guvf uvag vf vf fcrpvsvp. Vgf ba gur gebyyrl 200 zz sebz gur pbeare snpvat gur fgerrg pbeare.