You need NO TOOLS and NO FORCE and a GOOD TEMPER. This Nut Case has all the components to keep you busy for some time and it will drive you nuts. No matter how NUTS you become please do not force any of the components. It has the tendency to cross thread ( strip its moer) and when that happens just ligtly wiggle the componets and it will correct itself. If you do happen to jam it and cannot correct it rather just leave me a meassage. Please make sure that the ends of the 2 slides closes all the way eg no gaps at the end. It is as difficult to close than it is to open. Hope you remain sane.
Jy benodig GEEN GEREEDSKAP en GEEN KRAG en ń GOEIE TEMPAMENT. Hierdie "Nut Case" het al die elemente om jou vir n ruk besig te hou en jy gaan jou moer strip. Maak nie saak hoe jy jou moer strip nie moet nie hardhandig handel met die skat nie. Dit kan heel moontlik net sy eie moer strip en wanneer dit gebeur wikkel die komponente liggies en dit sal weer los hom. Indien jy dit so vasdraai en jy kan dit nie korregeer nie laat asb n boodskap. Maak asb seker dat die twee end punte van die glystukke dig sluit eg geen gapings op die punte nie. Dit is net so moeilik om toe te maak as die oopmaak. Ek hoop jy behou jou verstand.