'n Skat langs die pad met ruim parkering op sypaadjie langs die skat. Jy sal dit dalk nodig kry.
A roadside cache with ample parking on the pavement right next to the cache. You may just need to do this.
Years back I saw something similar in Centurion but this one is a one of a kind to my knowledge. Lot of traffic so please time your removal not to attract attention.
Ek het jare terug so een in Centurion gesien, maar hierdie een is nogal enig in sy soort volgens my kennis. Baie verkeer so wag vir n gaping om nie te veel aandag te trek nie.