Skip to content

Tswaing Wetlands - Sekelbos Traditional Cache

Hidden : 6/20/2017
Difficulty:
1.5 out of 5
Terrain:
2 out of 5

Size: Size:   small (small)

Join now to view geocache location details. It's free!

Watch

How Geocaching Works

Please note Use of geocaching.com services is subject to the terms and conditions in our disclaimer.

Geocache Description:


Tswaing Wetlands -  Sekelbos


Sekelbos (Dichrostachys cinerea) – ook bekend as die Kleinblaarsekelbos (Dichrostachys cinerea subsp. africana) – is 'n klein boompie (hoogstens 5 m hoog) wat voorkom vanaf Australië, deur Burma en Indië tot in Afrika. In Suid-Afrika word dit aangetref in Noordwes, Limpopo, Mpumalanga en KwaZulu-Natal. Dit is volop in grasryke bosveld.

Die 4 cm lange blom-aar se pienk gedeelte bestaan uit onvrugbare blomme en die geel gedeelte uit vrugbare tweeslagtige blomme. Die plat, donkerbruin peule kan tot 7 cm lank en 1 cm breed word. Hulle bars nie oop nie en val in trosse af. Die peule word deur grootvee en wild gevreet.

 

Additional Hints (Decrypt)

BCBE

Decryption Key

A|B|C|D|E|F|G|H|I|J|K|L|M
-------------------------
N|O|P|Q|R|S|T|U|V|W|X|Y|Z

(letter above equals below, and vice versa)