You can stop right next to it and maybe you should for obvious and safety reasons. Jy kan reg langs die skat stop en miskien moet jy vir goeie rede en vir veiligheid.
This wall had me thinking of a game we all know O's and X's I could not see 3 in a row so nobody wins at this wall. Lots of muggles around and stay of this busy road. Hierdie muur laat my dink aan die speletjie O's en X's Ek kon nie 3 in n ry sien nie so niemand wen by die muur nie. Baie muggles en verkeer so weer versigtig.