Skip to content

JOUBERTINA Traditional Cache

Hidden : 5/14/2018
Difficulty:
2 out of 5
Terrain:
2 out of 5

Size: Size:   micro (micro)

Join now to view geocache location details. It's free!

Watch

How Geocaching Works

Please note Use of geocaching.com services is subject to the terms and conditions in our disclaimer.

Geocache Description:


Die dorp Joubertina is vernoem na ds. WA Joubert van Uniondale. Die dorpie is in 1907 gestig, en was eers bekend as Joubertville.

Op 27 Maart 1909 is daar ‘n besluit geneem dat die kerk opgerig moet word met klip uit die omgewing en “oprect geelhout” uit die Tsitsikamma vir die interieur en meublement. Die geelhout is vanaf Knysna met waens oor die berg vervoer en geskikte klip is teen ‘n berghang tussen Joubertina en Twee Riviere gevind. Sowat 400 vragte klip teen R0.25 per vrag is aangery met waens. Bouwerk het fluks gevorder en op 18 Februarie 1911 is die kerkgebou ingewy.

Ongeveer ‘n jaar later (1912) is die skool, Hoërskool MacLachlan gestig, en vernoem na die eerste skoolhoof, J du Toit MacLachlan, vader van die bekende in koorkringe, Philip MacLachlan.

Additional Hints (Decrypt)

Zvx fb an xavr-ubbtgr

Decryption Key

A|B|C|D|E|F|G|H|I|J|K|L|M
-------------------------
N|O|P|Q|R|S|T|U|V|W|X|Y|Z

(letter above equals below, and vice versa)