Our mother tongue (Afrikaans) is dying.
We are dedicating this series to our beloved language, Afrikaans.
Tussen blaaie van ‘n woordeboek het ek verdwaal
En ek soek jou angstig in ‘n lettergreep verhaal
Want tussen die blaaie van ‘n woordeboek
Het ek bly le en lees ek tussen die lyne
In hierdie reeks gaan ons 'n bietjie meer leer oor idiome.
Hul betekenisse en partykeer hul herkoms ook.
Idioom: Van 'n ..... probeer vere pluk
Betekenis: Die onmoontlike probeer doen.
Please note: Something is written on the back of the log sheet, which will have to be used to complete the series