Our mother tongue (Afrikaans) is dying.
We are dedicating this series to our beloved language, Afrikaans.
Tussen blaaie van ‘n woordeboek het ek verdwaal
En ek soek jou angstig in ‘n lettergreep verhaal
Want tussen die blaaie van ‘n woordeboek
Het ek bly le en lees ek tussen die lyne
In hierdie reeks gaan ons 'n bietjie meer leer oor idiome.
Hul betekenisse en partykeer hul herkoms ook.
Idioom: In die land van die blindes is ...... koning
Betekenis: Onder 'n groep mense wat niks van iets weet nie, blink die een mens uit wat wel so 'n bietjie kennis daarvan het.
Please note: Something is written on the back of the log sheet, which will have to be used to complete the series. In this one however you can choose which number will work.