This Cache is not at listed co-ordinates
Our mother tongue (Afrikaans) is dying. We are dedicating this series to our beloved language, Afrikaans.
Tussen blaaie van n woordeboek het ek verdwaal
Ek soek jou angstig in lettergreep verhaal
Want tussen die blaaie van n woordeboek
Het ek bly le en lees ek tussen die lyne
In hierdie reeks gaan ons n bietjie meer leer oor idiome, hul betekenis en partykeer hul herkoms ook.
Idioom: "Vier ... in die lug lê"
Beteknis: Om onderstebo lê.
Please note: Something is written on the back of the log Sheet, which will have to be used to complete the series