Our mother tongue (Afrikaans) is dying. We are dedicated this series to our beloved language, Afrikaans.
Tussen die Blaai van n woordeboek het ek verdwaal
En ek soek jou angstig in n lettergreep verhaal
Want tussen die blaaie van n woordeboek
Het Ek bly le en lees ek tussen die lyne
Idioom: " Die .... verhang"
Betekenis: Toestande is nou anders.
Please note: Something is written on the back of the log sheet, which will have to be used to complete the Series.