Skip to content

Kringe In Die Bos Mystery Cache

Hidden : 4/10/2019
Difficulty:
2 out of 5
Terrain:
1.5 out of 5

Size: Size:   small (small)

Join now to view geocache location details. It's free!

Watch

How Geocaching Works

Please note Use of geocaching.com services is subject to the terms and conditions in our disclaimer.

Geocache Description:


CACHE IS NIE BY DIE GELYSTE KOORDINATE NIE.

Gelyste koordinate kan gebruik word as parkeerplek.

In die boek: 'Kringe In Die Bos', is daar twee hoofkarakters.

'n Mens en 'n dier.

Om die finaal te bereik, gaan jy 'n bietjie moet gaan terug kyk en sien of jy kan onthou wie die hoofkarakters was.

Gebruik die persoon se naam en van en die dier se naam en kry hul gelykhede in getalvorm.

 

Die Suid koordinate kan uitgewerk word as volg:

S33 57.[(som van naam en van van mens en naam van dier)+170]

Die Oos koordinate kan uitgewerk word as volg:

E025 30.[(gegewe koordinate)+(Som van naam van mens)-8]

 

Sit asb alles terug soos gekry.

GEEN gereedskap word hier benodig nie.

Moet asb nie die houer oop forseer nie.

Additional Hints (Decrypt)

Va jng urg uhy trybbc va qvr obf???

Decryption Key

A|B|C|D|E|F|G|H|I|J|K|L|M
-------------------------
N|O|P|Q|R|S|T|U|V|W|X|Y|Z

(letter above equals below, and vice versa)