Skip to content

Swellendam Pad na Tegnologie Traditional Cache

Hidden : 4/25/2021
Difficulty:
1.5 out of 5
Terrain:
3 out of 5

Size: Size:   micro (micro)

Join now to view geocache location details. It's free!

Watch

How Geocaching Works

Please note Use of geocaching.com services is subject to the terms and conditions in our disclaimer.

Geocache Description:


N redelike matige loop is benodig om by die cache uit te kom. Daar is verskeie paaitjies and wandels om by die skat uit te kom.

 

Gehoorsaam alle reels. Dit is belangrik. Voerteie mag nie verby sekere punte beweeg nie. Sou jy dit oorsien kan jy n boeta van tot R2500 toegedien word.

Wees versigtig waar jy loop. Daar is baie bergfiets ryers in die area so wees altyd op die uitkyk na hulle om seker te maak dat jy nie moontlik beseer word nie.

Die skat gaan jou omtrent so 30 minute tot 45 minute vat.... Op en af ingesluit in die tye. Maak gerus die beste van die hike. dit is n baie mooi area en so naby aan die berg.

Additional Hints (Decrypt)

Zntargvrf... Xbz fbrx zl....

Decryption Key

A|B|C|D|E|F|G|H|I|J|K|L|M
-------------------------
N|O|P|Q|R|S|T|U|V|W|X|Y|Z

(letter above equals below, and vice versa)