Skip to content

Populier Laning Traditional Cache

This cache has been archived.

Span Marlin: Die laning is meerendeels afgesaag, die boom bestaan nie meer nie.

More
Hidden : 10/20/2010
Difficulty:
1.5 out of 5
Terrain:
1 out of 5

Size: Size:   small (small)

Join now to view geocache location details. It's free!

Watch

How Geocaching Works

Please note Use of geocaching.com services is subject to the terms and conditions in our disclaimer.

Geocache Description:

Hierdie cache wys jou 'n gedeelte van een van die langste populier lanings in die wêreld.

This cache takes you to a part of one of the longest Poplar Lanes in the world.

Daar is tydens die begin van Vaalharts reeds besef dat die klimaat en geaardheid van die grond probleme met die verbouing van gewasse kan bring en op 25 September 1935 is besluit om 'n Landbounavorsingstasie op Vaalharts te stig. Die bouwerk en uitleg het in 1936 begin en in Februarie 1939 is H.P.D van Wijk as verantwoordelike beampte en D.C. Wessels as skeikundige aangestel.

Die grootste probleem in daardie jare was dat die wind die proef-
huurders se gewasse weg gewaai het omdat Vaalharts deel van die Kalahari streek is. Een van die aanbevelings deur 'n amptenaar was dat bome aangeplant moet word vir wind lanings. Die resultaat van daardie besluit is dat die vallei oor een van die langste populier lanings in die wêreld beskik (38km). Vandag is bitter min van
hierdie oorspronklike lanings tussen die plase oor omdat dit ander nadelige gevolge gehad het, en veldbrande het ook ‘n klomp bome verwoes.

Ry bietjie op die pad tussen Jan Kempdorp en Hartswater. Hier is 'n groter deel van die laning oor, maar ongelukkig is daar nie 'n goeie plek vir die cache nie.

__________________________________

During the start of Vaalharts the people realized that the climate is not perfect for this type of acgriculture, so on 25 September 1935 there was decided to open a Agriculture Research Station. Building was started in 1936 and in February 1939 the first officials, H.P.D van Wijk and D.C Wessels were appointed.

The biggest problem was that the wind blew away the crops. One of the solutions was that trees had to be planted in lanes to divert the wind. The result was one of the longest Poplar lanes in the world (38km). Today there is still a lot of the lane left, but much was removed because they had negatives effects also. Many trees were lost to bush fires also.

Please drive on the road between Jan Kempdorp and Hartswater. There you will see a bigger part of the lane, but I could not find 'n good place for the cache.

Additional Hints (Decrypt)

1,2,3,4,5,6,7... 8

Decryption Key

A|B|C|D|E|F|G|H|I|J|K|L|M
-------------------------
N|O|P|Q|R|S|T|U|V|W|X|Y|Z

(letter above equals below, and vice versa)