
Here is an interesting concentrate of war testimony and war
remembrance: The uniqueness of this camp is that all the artefacts
were lying around for the last hundred years without being
disturbed. Cans, shards, wires,
nails, horse shoes and the like, lay scattered around.
Even the curves
where the tents were, are still visible. On the hill above the
station one can still see the look-out posts.
In the camp are numerous examples of used items
like cans (especially condensed and tinned fish), pots, pans, the
handles of irons and more. Used bottles and
other containers are lying around just as it were left
among the stones. The best examples of
the artefacts are in the museum that is situated in the old
Ploughmasters house. The cache is also
hidden close to the museum.
War victims of the
Anglo-Boer War from 1899 to 1902 were buried on this farm near
Hopetown. People of all
population groups are buried together in this concentration camp's
cemetery and their identities are often
traceable. This camp is very special in that white and black
children were buried in the same graves.
According to
official British figures at their headquarters 237 people were
recorded as dead, but from their own lists was 432, excluding the
stillborn babies or the black people who died here.
The current property
owner, Rina Wiid is strict in the supervision around the camp to
keep the artefacts intact, allowing the visitor a real feeling of
the conditions that have prevailed during the war.
To visit
the cache you can call for a appointment ahead of time.
We stopped at the
gate to call and Mrs Wiid was there within a few minutes to show us
everything that is there. She can be contacted
at: 053 203 8104 / 082 496 5422, other numbers are 053 203 8105 or
072 593 9101.
They know about the
cache and will maintain it.

[Afrikaans] Doornbult krygsgevangekamp en
begraafplaas.
Doornbult konsentrasie kamp en militere pos lê aan die Kaapse kant
van die Oranjerivier langs die spoorlyn vanaf De Aar na Kimberley.
Daar was tot sestien duisend Britse troepe hier saamgetrek tydens
die Anglo Boere oorlog. Die kampterrein, Ploegbaas huis en begraafplaas kan
besoek word.
Hier is 'n interessante konsentraat van
oorlogsgetuienis en oorlogsnagedagtenis: Die uniekheid van hierdie kampterrein lê in sy
ongeskondenheid. Honderd jaar gelede se blikke, skerwe, drade,
spykers, perdeskoene en dies meer, lê daar rondgestrooi. Tot die
rondings waar die tente was, is nog sigbaar.Op
die koppie bokant die stasie sien mens nog waar die uitkykposte
was. In die kampterrein lê talle voorbeelde van
gebruiksartikels rond soos blikkies (veral kondensmelk en ingelegte
vis), potte, panne, die handvatsels van strykysters en so
meer.
Gebruikte bottels en ander houers lê hier nog net soos dit destyds
tussen die ronde ysterklippe gelaat is. Die beste voorbeelde is in die Museum wat in die
Ploegbaas huis
ingerig is. Die cache ook daar
weggesteek.
Oorlogslagoffers van die Anglo-Boere
oorlog van 1899 tot 1902 is op hierdie plaas naby Hopetown,
begrawe. Van al die bevolkingsgroepe is saam in hierdie
konsentrasiekamp se kerkhof begrawe en hulle identiteite is dikwels
naspeurbaar. Hierdie kamp is baie spesiaal aangesien wit en swart
kinders in dieselfde grafte begrawe is.
Volgens die Britte se amptelike getalle wat by hul hoofkantoor
aangeteken is, was daar 237 mense hier dood, maar uit hul eie lyste
was daar 432, dit sluit nie die doodgebore babas of die swart mense
in nie.
Die
huidige grondeienaar, Rina Wiid, is streng in haar toesig om die
kampterrein ongeskonde te bewaar, sodat die besoeker werklik 'n
gevoel kan kry van die omstandighede wat daar geheers het. Om die
cache te besoek kan mens voor die tyd bel
om ‘n afspraak te maak.
Ons het by die hek gestop om te bel en Mev, Wiid was binne ‘n
paar minute daar om ons te wys wat als daar is.
Sy kan gebel word op:
053 203 8104/082 496 5422 ander nommers is 053 203 8105 or 072 593
9101.
Hulle weet van die skat en sal dit onderhou. Kan
die FTF die koordinate nagaan asseblief en ons laat weet indien dit
nie korrek is nie..