Hier is 'n Voortrekker-begraafplaas in Pretoria waar twee Voortrekker-pioniers,
Jan Jonathan Booysen (1833 – 1880) en sy vrou,
Christina Maria Dreyer-Booysen, gebore Hermann (1837 – 1893) rus.
Die begraafplaas is tussen erf 979 en 991 in Van der Hoffweg in die weste van Pretoria.
Min inligting is oor die begraafplaas beskikbaar, maar in Pretoriana, tydskrif van die Genootskap Oud-Pretoria,
is in April 1985 opgeteken die gedenktekens is op 17 November 1984 onthul.",
Source : Beeld