Skip to content

Betowerende grondpaaie: Die wipwa R407 Traditional Cache

Hidden : 9/14/2013
Difficulty:
1 out of 5
Terrain:
1.5 out of 5

Size: Size:   small (small)

Join now to view geocache location details. It's free!

Watch

How Geocaching Works

Please note Use of geocaching.com services is subject to the terms and conditions in our disclaimer.

Geocache Description:


Die 6de van Hesamati se “Betowerende Grondpad” caches.

‘n Afgeleë grondpad is betowerend! Die geknars van klippe onder die kar se bande, die vars lug en plattelandse vistas wat hulle bied, is kos vir die siel. Betowerende grondpaaie het min verkeer op en mense ry stadig en groet beleefd as hulle by jou verby ry. Hulle het hope veilige plekke om by te stop, waar daar genoeg klippe rondlê om saam met jou seuns teiken te gooi en waar die reuke jou 'n stories van die omringende veld vertel.

Ons het al baie van Suid-Afrika se grondpaaie gery, maar nog nooit een met so lekker wipwa-trajek teë gekom nie. Ry die ~20km van die N12 af tot by die cache op die Wes-Kaap / Oos-Kaap grens, vir ‘n lekker “rollercoaster” ervaring. Hopelik is tyd en plek ook nie belangrik nie, soos dit hoort op ‘n lekker Karoo-grondpad, en kan jy deurdruk Willowmore toe of waar ookal die pad jou vat...
So komaan, kom ry die pad en doen die cache – dit kan jou lewe verander!

Lekker cache!

*******************************************

Additional Hints (Decrypt)

arf ina orqeljvturvq

Decryption Key

A|B|C|D|E|F|G|H|I|J|K|L|M
-------------------------
N|O|P|Q|R|S|T|U|V|W|X|Y|Z

(letter above equals below, and vice versa)