Skip to content

Abraham Kriel Kinderhuis Traditional Cache

This cache has been archived.

Knagur Green: Due to no response from the CO after the request to maintain or replace the cache, I am archiving it to, stop it showing on the listings and/or to create place for the geocaching community.

The Geocache Maintenance guideline explains a CO's responsibility towards checking and maintaining the cache when problems are reported.

Please note that if geocaches are archived by a reviewer or Geocaching HQ for lack of maintenance, they are not eligible for unarchival. This is explained in the Help Center

If the CO feels that this cache has been archived in error please feel free to contact me within 30 days, via email or message via my profile ,quoting the GC number concerned

Thank you for understanding

Knagur Green
Groundspeak Volunteer Reviewer

More
Hidden : 9/28/2013
Difficulty:
1 out of 5
Terrain:
1.5 out of 5

Size: Size:   micro (micro)

Join now to view geocache location details. It's free!

Watch

How Geocaching Works

Please note Use of geocaching.com services is subject to the terms and conditions in our disclaimer.

Geocache Description:

As Geocache soekers iets wil bydra, sal speelgoed of klere vir die kinders by die Kinderhuis altyd waardeer word.

GESKIEDENIS VAN DIE KINDERHUIS Na die Boereoorlog is heelwat kinders wees gelaat. Na die griep van 1918 was daar nog meer kinders wat wees gelaat is. Die droogte van 1933 het veroorsaak dat ouers nie langer vir hulle kinders kon sorg nie. Langlaagte was teen die tyd al so vol dat daar na die oprigting van ‘n kinderhuis op die platteland gekyk moes word. Die Kerkraad van die NG Kerk in Nylstroom (Modimolle) het hierdie as ‘n geleentheid gesien om kinders in nood te help. Die munisipaliteit het 20 ha grond beskikbaar gestel vir die oprigting van ‘n Kinderhuis in Nylstroom (Modimolle). Daar is in 1958 met die bouwerk begin en die eerste kinders het in 1959 ingetrek. Kinders word in Kinderhuise geplaas deur ‘n hofbevel as gevolg van die volgende redes: kindermishandeling, akoholmisbruik, dwelmmisbruik, gebrek aan ouerskap- vaardighede, gesinsgeweld en faktore wat die lewe van die kind in gevaar mag stel.

Additional Hints (Decrypt)

Avr abqvt bz va qvr ghva gr genc avr

Decryption Key

A|B|C|D|E|F|G|H|I|J|K|L|M
-------------------------
N|O|P|Q|R|S|T|U|V|W|X|Y|Z

(letter above equals below, and vice versa)