Skip to content

WINDPOMP Traditional Cache

Hidden : 9/26/2020
Difficulty:
2 out of 5
Terrain:
1.5 out of 5

Size: Size:   small (small)

Join now to view geocache location details. It's free!

Watch

How Geocaching Works

Please note Use of geocaching.com services is subject to the terms and conditions in our disclaimer.

Geocache Description:


'n Windpomp is 'n tipe windmeul waarmee water deur middel van windkrag gepomp word. Dit kan water uit boorgate, putte, fonteine, damme en riviere pomp en kan ook vir die dreinering van moerasse gebruik word. Dit word meestal vir die voorsiening van water vir huishoudelike gebruik, veesuipings en leivoorbesproeiing aangewend.  (verduideliking volgens Wikipedia).

---------------

Windpompe word tot vandag toe algemeen nie net op die Suid-Afrikaanse platteland nie, maar ook wêreldwyd aangetref.  Vir baie afgeleë plase in Suid-Afrika is dit die enigste toegang tot ‘n waterbron. 

Die windpomp is ‘n bron van groen energie en veroorsaak geen lugbesoedeling nie.  Al wat dit nodig het is ‘n windjie wat roer.  Dit het ook ‘n lang lewensduur.

Daar was verskeie windmeule in Suid-Afrika, maar die mees bekendste windmeul in sekerlik Oude Molen wat ook bekend as Mostert se meul en dateer vanuit 1718.

Additional Hints (Decrypt)

15

Decryption Key

A|B|C|D|E|F|G|H|I|J|K|L|M
-------------------------
N|O|P|Q|R|S|T|U|V|W|X|Y|Z

(letter above equals below, and vice versa)