Watch out for the COBRA. The logsheet holder has a twist to it and it requires a little out of the box thinking to open it. No force is required and the little tool os provided. It ia all a matter of how you hold the container when you use the tool. When you close it after signing the log please leave it in a state where you can hear the lock mechanism moving freely when give it a light shake.
Wees op die uitkyk vir die COBRA. Die 'logsheet' houer benodig 'n bietjie buite die box dink om oop te maak. Geen kragdadigheid is nodig nie en die klein gereedskapstuk is voorsien. Dit hang alles af hoe jy die houer hou as jy die gereedskap gebruik. As jy klaar is maak asb seker jy los the houer in 'n kondisie waar jy die slot meganisme vryelik kan hoor beweeg wanneer jy die houer ligges skud.